Successfully reported
+32

The Converted Space

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Caliban Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Converted Space is 'n stylvolle woonstel in Welkom, 'n stad in die Vrystaat. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n slaapbank in die leefarea gemaklik 1 kind kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n aangewese werkstafel, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met Open View-kanale en 'n knus rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering, sowel as gedeelde geriewe, insluitend 'n swembad en 'n braai-area. Die eiendom is gerieflik geleë net 5 km vanaf die middestad en naby al die hoofweë.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Griffons Rugbystadion, Goldfields Mall, The Strip (met sy restaurante, Alpha Cinema en naglewe), Welkom Square, Mediclinic, Virgin Active en Fantasia Funpark. Vir tuinliefhebbers is Alma Plant Nursery en Groenhuijs Restaurant beslis 'n besoek werd.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 129 Caliban Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 Caliban Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA283787c4639562cf8fdf600920d593cf469dc7ab7cdcb1837238534d2b9e9b7fc324d0e4436e4a5bb77e32e00c5d2aca8f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 3) 129 Caliban Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.9783422 26.704909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang