Successfully reported
+11

The Coral Door

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner Street, 3 The Oval, Risiville, 1935, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Coral Door is 'n moderne en smaakvol gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n veilige landgoed in Vereeniging bied. Die dorp skuil op die oewer van die Vaalrivier en bied 'n verskeidenheid prettige watergebaseerde sportsoorte.

Die ruim eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer bied kwaliteit linne en 'n waaier.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en ketel terwyl die sitkamer gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV het. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar,

Besienswaardighede in die area sluit die Vaaldam, Emerald Casino, Maccauvlei Gholfklub, Vaal Buiteklub, River Square Mall en Suikerbosrand Natuurreservaat in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gardner Street, 3 The Oval, Risiville, 1935, Gauteng
  • Gaste dink The Coral Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner Street, 3 The Oval, Risiville, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJt8cqtzynFyZwCquinXwS0bodOeHS7SY5b1qf3GOHpWMJm68xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Gardner Street 3 The Oval 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.646969649771 27.990696430206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang