The Cosy Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Andre Avenue, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cozy Corner is 'n gastesuite wat op die gasheer se perseel geleë is in 'n bloeiende area in Randburg. Die eiendom is ideaal geleë naby verskeie ontspanningsgeriewe.
Die ateljeekothuis het sy eie ingang en bestaan uit oopplan-leefarea. Die eenheid het slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 voetstukke en 'n etenstafel met 2 stoele. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Beddegoed, handdoeke en toiletware word voorsien.
Langs die bed is 'n kombuisie-area wat basiese toebehore bevat soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eenplaat-induksie-kookplaat, en 'n kas met eetgerei, potte en 'n pan, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n plasma-TV met DStv Premium-kanale en gratis WiFi.
Die eenheid maak oop na 'n privaat buite-area, wat 'n 2-sitplektafel het vir gaste om te gebruik. 'n Enkel veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor agter 'n elektriese hek wat met die kothuis gekoppel is.
Die eiendom is ongeveer 1 km vanaf die Gautrein-bushalte geleë en ook naby die Ferndale on Republic-winkelsentrum, wat uitstekende restaurante en supermarkte het, Damelin College, Randburg Sportgronde, Virgin Active Randburg is 2 km, en Urban Brew Studios om maar 'n paar plekke te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Andre Avenue, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink The Cosy Corner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Andre Avenue, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang