Successfully reported
+14

The Cottage at 19

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Quintus van Der Walt Drive, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Cottage at 19 is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Norkem Park, Kempton Park geleë is, ideaal vir 'n paartjie, 'n paartjie met kinders, enkellopende of korporatiewe reisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke wat in 'n dubbelslaapbank of twee enkelbeddens omskep word. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. 'n DVD-speler en bordspeletjies is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe asook veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die lughawe, verskeie winkelsentrums en restaurante geleë wees. Hierdie eiendom het sonkrag en word minimaal deur kragonderbrekings geraak.

Refleksologie en masseerbehandelings is beskikbaar in die gerief van jou verblyf teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Raymond S
Gesin met tieners
5.0
Awesome stay. Felt like home. The host goes out of her way.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Suzette B
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en veilig. Super gasvrou. Het twee dae oornag vir ons kind se karate SA's. Baie lekker gebly. Tanya was 'n super gasvrou. Sy het tot vi...
Sien meer
Sep 2024
Anne-marie V
5.0
Home away from home. Verblyf was uit die boonste rakke. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Jun 2024
Johnnie M
Besigheidsreis
4.8
Baie gerieflik, ruim, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. My verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die woons...
Sien meer
Okt 2024
Nadea N
Gesin met tieners
4.8
Fantastic. Tanya is a star and very helpful. I will definitely recommend The Cottage@19.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Quintus van Der Walt Drive, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
  • Gaste dink The Cottage at 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Quintus van Der Walt Drive, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde8e5ff043871b4b20c65faf884a39d1afb12313264bb1b7a39c806e553609019a3da7d6c122bd7fce901110f08067a132f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 19 Quintus van Der Walt Drive Norkem Park 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.057419383108 28.228632173075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang