The Cottage at Paradise Found
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cottage at Paradise Found is in die hartjie van Yzerfontein geleë en bied die ideale kustoevlugsoord vir 'n afgesonderde verblyf.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, terwyl 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer beskikbaar is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n omheinde patio met 'n etenstafel, sonstoele en 'n braai-area, wat dit 'n ideale plek maak vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is die strand stapafstand van die kothuis af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 7 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cottage at Paradise Found het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang