Successfully reported

The Cove

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Amazing. My little family and I had an amazing time, the place was cosy and so beautiful. The view was breathtaking. The place did not disappoint. We will surely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Die woonstel is mooi, skoon en netjies. Die uitsig is stunning! Ons het baie lekker gekuier. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Absoluut fantasties en onvergeetlik. The Cove is 'n wonderlike basis om Kaapstad te verken. Die uitsig op Valsbaai is onverbeterlik, en die huis is pragtig en baie goed toegerus. Alles was perfek en ek kan ons gasvrou nie genoeg bedank dat sy tot die vroeë oggendure vir ons gewag het nadat ons vlug vertraag is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Lovely visit, we love coming back to The Cove! The accommodation is very tasteful and the views are gorgeous! Joan's hospitality makes you feel right at home. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Asemrowende akkommodasie met fantastiese uitsigte en goed geleë! Van die oomblik wat ons arriveer het, het Joan ons baie welkom laat voel. Ons het in die heel boonste eenheid gebly vir 'n lang naweek. Dit is pragtig gemeubileerd en heeltemal toegerus vir 'n luukse verblyf. Dit is ideaal naby aan die strand geleë en ook stapafstand van winkels en Kalk Bay se lekker snuffel winkels en restaurante. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir 'n gesin of selfs 'n romantiese wegbreek. Dankie Joan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Simon's Town Road, Sunny Cove, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNzc3NDI3LTZjNDYtNGQzNS04MzQ4LTI3MTQ2YmQwYjRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Simon's Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14285 18.433901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang