The Cove
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Simon's Town Road, Sunny Cove, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cove is 'n pragtige ou gesinshuis in Sunny Cove, Vishoek. Die huis bied 2 elegant gemeubileerde gesinsvriendelike selfsorgwoonstelle wat skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai geniet.
Die Middelwoonstel kan tot 6 gaste akkommodeer, en die Topwoonstel kan tot 4 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer in elke woonstel het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die Middelwoonstel het 'n tweepersoonskamer. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n etenstafel en stoele, en 'n gerieflike leefarea met uitsigte oor Valsbaai.
Gaste het toegang tot 'n patio buite waar hulle kan braai en 'n skemerkelkie kan geniet. Die strand is 'n entjie se stap weg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 Simon's Town Road, Sunny Cove, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Simon's Town Road, Sunny Cove, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang