Successfully reported

The Cozy Room

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Arumugam P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very satisfied with the price. Really enjoyed the stay at The Cozy Room. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netjiese karaktervolle verblyf. Goed toegerus. Baie lekker! Gemaklike bed! Netjiese badkamer. Goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie vir die lekker resensie. Ek waardeer dit opreg.

Janine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oulike plekkie. Pragtig ingerigte plekkie. Alhoewel ons net 'n kamer bespreek het, word aan alles gedink. Ons kon heerlik braai buite op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie vir die mooi en lekker resensie. Ek waardeer dit opreg.

Amanda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die beste ooit. 10/10 Vir ons gasvrou!. Die beste wat ek al ooit deur die webtuiste gebly het. Só smaakvol, netjies en weldeurdag. Baie dankie Vir 2 bederf-aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie Amanda vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie. Dit is nou voorwaar so lekker om so 'n groot kompliment te ontvang!

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies hoe standaard praktiese on-suite. Pragtig smaakvolle uitleg, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie.

Rafick E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

The cleanest coziest guesthouse I've ever slept over at. Not a speck of dust. Exceptionally excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie, Rafick, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie en jy is altyd baie welkom hier by ons.

Pauline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het lekker uitgerus in 'n pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly! Alles was netjies en ruim! Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.

Richard H
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellence! One of the best I have stayed in. Much thought was put into the experience we had at the Cozy Room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Thank you so much for the compliment as well as the great review on The Cozy Room. Very much appreciated.

Eslin S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie netjies. Ja, dis vir seker skoon en van alles wat daar moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie dankie, Eslin, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie.

Marizca S
1 nag
5.0
Jul 2025

Onspannend. Baie netjies en my verwagtinge oortref. Ulna het aan alles gedink en die detail van plekke is fenomenaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulma
The Cozy Room
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9953f49d4fa0ae463460dac497fa53fc6e84f953650c7dd6bf4346b2f9b30ff6a06bcf735bdf63337c774ec7e79b04f5540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 3 Reënblom Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1787801 18.8857273
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang