Successfully reported

The Cozy Wood Cabin

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Stacy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Exceptionally great. My stay was amazing; the place was so peaceful. The host was very welcoming and assisted with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willoughby B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie lekker. Baie vriendelik. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Quiet and tranquil environment to escape the city. Very lovely getaway, offers a little enchanted forest inside the property with a walking trail. We spent Saturday morning exploring here. We made a lovely braai in the afternoon and watched as the sun went down from our patio. Sidenote, there is no television; that didn't bother us, but I think some guests would want to know this beforehand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf
3.0
Mei 2025

Rustige omgewing. Aangename tyd spandeer. Ligging nie baie ideaal. Cozy Wood Cabin – Mei 2025 Gradering: (3 uit 5 sterre) Ons het onlangs by Cozy Wood Cabin oornag vir ’n langnaweek pa-en-seun-wegbreek van 1 tot 5 Mei 2025. Die houtcabin is vol karakter en geleë in ’n rustige natuuromgewing. Die braai-area en die algemene uitleg het bygedra tot ’n paar lekker buite-oomblikke. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig met ons aankoms, en toe ons die volgende dag verstopte dreine rapporteer, is dit vinnig en deeglik uitgesorteer deur ’n instandhoudingswerker – iets wat ons waardeer het. Daar is egter verskeie aspekte wat verbeter kan word. Die cabin is naby aan ’n werksarea (ongeveer 20 meter vanaf ’n skuur), en die gebruik van gereedskap soos slypwiele op ’n Sondagoggend het die verwagte stilte versteur. Die foto’s op die webtuiste se webwerf het ook ’n meer luukse en volledig-versierde plek voorgestel as wat ons aangetref het – met minder meubels en geen plante soos gewys nie. Klein instandhoudingskwessies het ook uitgestaan: ’n los deurhandvatsel, ’n foutiewe multi-plug, en ’n mikrogolfknoppie wat telkens uitval. Die bedrading van een lugversorger het onveilig gelyk, sonder behoorlike isolasie – moontlik ’n brandgevaar. Daar was ook duidelike aanduidings van moontlike knaagdieraktiwiteit in die cabin. Snags kon ons herhaaldelik geluide hoor uit die kamer met twee enkelbeddens, wat sterk daarop dui dat muise of rotte tussen die mure hardloop. Dit was steurend, veral in die stilte van die nag, en het ons slaap geraak. Nog ’n probleem was die septiese tenk net buite die cabin, wat op die laaste aand ’n ondraaglike reuk afgegee het. Dit het ons slaap ernstig belemmer. Op die oggend van vertrek het die krag omstreeks 08:20 afgegaan. Die eienaar het voorheen gesê ’n kragopwekker sou binne 15 minute aanskakel – maar dit het nie gebeur nie. Waterdruk was laag en ons kon nie behoorlik skottelgoed was of stort nie. Alhoewel die cabin goeie potensiaal het en ons wel die natuur en buitelewe geniet het, voel ons dat met beter aandag aan instandhouding en die gaste-ervaring, hierdie plek werklik besonders kan wees. Ons hoop die eienaars neem hierdie terugvoer ter harte, en dat toekomstige gaste ’n beter ervaring sal hê.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Martha M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

The host Charmaine is very friendly and assisted us with everything that we were asking. Superb, no problems at all. Will go back again. Charmaine, keep it up. Please don't change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
The Cozy Wood Cabin
Thank you for the kind review. Glad you had a good stay.

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Rustig as jy net wil sit en/of lees. Aanbeveel as jy regtig net wil sit. Geen TV, niks aktiwiteite en ongelooflik baie miere en dorings! Christine is baie vriendelik! Ons het haar entoesiasme geniet. Voel egter dat dit wat ons verwag het nie is wat gematerialiseer het nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sienet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Rustige, boomryke atmosfeer vir ontspanning. Daar was 'n dubbelbespreking waarvan ons eers die oggend ingelig is. Christine het egter haar bes probeer om op te maak daarvoor deur 'n ekstra nag aan te bied en 'n komplimentêre ontbyt. Dis ideaal vir persone wat net wil rus, lees en ontspan. Die houthuisie het 'n grasdak en lugreëling. Lekker stoep wat uitkyk op die bome. Rustige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 165 Sering Road, Vastfontein, Pretoria, 0120, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10b4f66dd0d8aec2831ba14091ee4c4e771e1c85306a5cb5da6aed6059a771160329dd575cd071eb85e398ca3d83835ed8b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Plot 165 Sering Road Vastfontein 0120 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.518369710824 28.217695561405
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang