Successfully reported
+93

The Crayzee Fish Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Crayzee Fish Guest House is 'n bekoorlike en ruim fasiliteit geleë in die stil, pragtige en veilige woonbuurt Meerensee, Richardsbaai, in KwaZulu-Natal. Die gastehuis is ideaal en gerieflik geleë vir die reisiger, sakeman of -vrou, vakansieganger en kranige vissermanne.

The Crayzee Fish Guest House bied verblyf in verskeie gerieflik gemeubileerde gastekamers.

Elke kamer het sy eie en suite-stort sowel as yskassie, 'n kluis vir waardevolle items, tee- of koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Die gastehuis het 'n welige tuin en 'n swembadarea. Langs die swembad is 'n gemeenskaplike mini-kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en braaigeriewe waarvan gaste welkom is om gebruik te maak.

'n Ongelooflike rustige plek vir 'n enkel persoon, paartjie, sakepersoon, gesin of groep om te bly en die ruimte en privaatheid te hê wat vereis word.

By The Crayzee Fish Gastehuis waarborg ons uitnemende diens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dawid V
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Baie dankie. Sien sterre.
Mrt 2025
Gerhard E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik - Betroubaar - Gemaklik - Uitstekende diens - Behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly - Uitstekende diens en vriendelike ontvangs.
Jan 2025
Clarissa F
Gesin met klein kinders
5.0
Will visit again and again. The stay was really excellent. Nice facilities and the host was great. Well done.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marius V
Saam met lewensmaat
4.8
Was heerlike en rustige verblyf. Kamer was gerieflik. My vrou mis 'n mooi groot spieël naby 'n kragpunt vir haar doen in die kamer.
Jun 2025
Willem B
Besigheidsreis
4.6
Pleasant, quiet and relaxing environment. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

THE CRAYZEE FISH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Crayzee Fish Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang