Successfully reported
+21

The Shepherds Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Shepherds Loft bied 'n gesofistikeerde sonkragverblyf in blomtuine in die dorpie Hilton. Hierdie uniek ontwerpte, eko-vriendelike, opgeknapte kothuis laat gaste toe om soggens die geluid van voëlgesang en die geroep van paddas in die nag te geniet. Die eiendom is in welige plantegroei geleë en huisves 3 reddingsdonkies, 10 vrylopende hoenders en 4 reddingshonde.

Die solderkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n instapstort, toilet en wasbak insluit.

Dit het ook 'n Kanadese houtkaggel, 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, 'n mikrogolf, en breekware en eetgerei. Gaste kan komplimentêre tee, koffie, melk, koekies en beskuit geniet.

Die solder bied 'n rustige omgewing vir ontspanning in die tuin, met draagbare braaigeriewe beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizzi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Shepherds Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10bd3a991186b3b62e569c5ad2602e44db9a64d9d227d33b368c2797f58ee8189ae66abb24f5e1d0c43db7bfc8283db8ea80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1A Dennis Shepstone Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.570344835949 30.288286869698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang