Successfully reported
+56

The Crooked Forest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë en ideaal vir reisigers, besoekers en oornaggaste.

Daar is 4 eenhede wat elk bestaan uit 1 slaapkamer met 'n ontbythoekie, kombuisie en 'n moderne en suite-badkamer. Die kamers het 'n koning-/koningingrootte-bed en dubbelbed onderskeidelik en 'n TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Die kombuisie het 'n opwasbak, yskas, mikrogolf, broodrooster en breekware, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamers het 'n handewasbak, toilet en stort, behalwe vir die spa-eenheid wat slegs 'n bad het.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met genoeg spasie vir een kar, tensy anders gereël.

Die tuin is oorgroei met plante en privaat hoekies wat gaste geleentheid gee om rustig agteroor te sit en 'n koppie tee geniet.

Ontbyt is beskikbaar as 'n opsionele ekstra vir sakereisigers.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Samuel M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and dignified. Thanks for a peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Carina L
Besigheidsreis
5.0
Goed ingerigte, netjiese eenheid. Lang verblyf in netjiese en goed ingerigte eenheid. Eenheid is gereeld skoongemaak.
Aug 2025
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfort with a touch of elegance. The stay was lovely, modern and clean. Very convenient. Value for money. Definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Sanctuary. Peaceful. Convenient. Gentle. Michelle went over and above to support our special requests. Absolutely will be back again an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Caelan M
Gesin met tieners
5.0
Very organized and clean. Very good value for money. Very quiet, clean and peaceful. Simple and easy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink The Crooked Forest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 665
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 665
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaJHsXJst0wzo0XVZfeWfO8ywm4qiVXxgVVAj60BprvHMEEQCOa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 19 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687949 28.195827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang