Successfully reported
+20

The Cube Zwelakho Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Cube Zwelakho Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Rivonia geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby restaurante, winkels en ander geriewe in die area.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die hoofslaapkamer het 'n TV, en hierdie 2 kamers deel die badkamer wat toegerus is met 'n aparte stort en bad. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien om te gebruik.

Die aangrensende leefarea het 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n privaat balkon. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir motors.

Boonop is die kompleks binne 7 km vanaf Sandton City Mall en Sandton Convention Centre geleë, en ongeveer 34 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink The Cube Zwelakho Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1296f9c91f84743eb0975600a2664d0818766e9fc742cd0ca88adad721fda6e8b00374439b3e4d2f3a9de8c42d2f71c627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Corner of De La Rey Road and 9th Avenue Rivonia 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.057317010685 28.058520288361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang