Successfully reported

The Cuckoo's Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Super cottage in a safe premises with everything we required. Super accommodation and the cottage had everything we needed for a home away from home. Super safe with a private area to braai. The shower was the best we have experienced. Lovely hostess made us very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Happy that you enjoyed your stay with us!

Cathy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. It was absolutely beautiful. Our host was so welcoming. I would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Thanks Cathy - loved meeting you guys!

Luzane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie lekker. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netjies, goed toegerus en redelik sentraal. Ons het tuis gevoel in die netjiese plek wat goed toegerus is. Eienaar het gereeld seker gemaak alles is in orde. Sal vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Baie dankie, dit was lekker om jul te ontmoet.

Taryn-leigh S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Beautiful, central, welcoming hosts – even better than the photos! The Cuckoo’s Nest is a beautiful place – even better than the photos! Its central location in Mossel Bay makes it easy to explore on foot. The highlight of our stay was the warm hospitality from Narisha and her family, who even invited us to watch the SA vs Italy rugby match with them. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Thanks, it was so lovely to meet you!

Nola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent in every way. The accommodation was spotless and beautiful. Everything we needed was provided. The hosts were very welcoming. We highly recommend The Cuckoo's Nest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Thanks so much, Nola. It was a pleasure hosting you!

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beddegoed was van goeie kwaliteit en die beskuit uitsonderlik lekker! Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Baie dankie - bly jul het jul tydjie by ons geniet!

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Klein privaat juweeltjie in hartjie van Mosselbaai. Ongelooflike klein juweeltjie, baie sentraal geleë in Mosselbaai. Narisha is 'n wonderlike gasvrou. Alles was bitter netjies en skoon, en byna alles wat nodig is, sal jy in die huisie vind. Die lugversorger was 'n groot bonus vir Mosselbaai se onvoorspelbare weer. Heerlike privaat braaiplek. Hier sal ons vir seker weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Baie dankie, Melanie! Was net 'n plesier om julle hier te hê.

Riana P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel. Modern, netjies, vriendelike diens, veilig, sentraal. Het alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Narisha
The Cuckoo's Nest
Baie dankie - julle enige tyd weer welkom.

Nicolaas S
1 nag
5.0
Feb 2025

Dis 'n flat (all in one) maar lekker uitgerus. Baie lekker flat, goed uitgerus. Daar was nie 'n regte slakom nie, maar die gasvrou het een gebring, dis nou deel van die outfit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Narisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52A Church Street, Linkside, Mossel Bay Central, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690eef4b7efa0c948904eb506c233006308b36a2d36cc661d26400569c797772506ae7842bb581ac260d813575ef2ecb4ebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 52A Church Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.188800619608 22.138944892328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang