The Cypress Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Cecilia Street, Maroelana, Pretoria, 0161, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Cypress Gastehuis is in Pretoria, Gauteng, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf waar hulle kan ontspan.
Die gastehuis beskik oor ses pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en lugversorging.
Gaste het toegang tot bykomende gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 67 Cecilia Street, Maroelana, Pretoria, 0161, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Cecilia Street, Maroelana, Pretoria, 0161, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang