Successfully reported

The Danes on Vaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike plekkie met goeie atmosfeer. Heerlike plekkie. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker. Baie lekker oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adiel & Sherri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great mini getaway. Great location. Close to the river. Nice for pictures. Two bridges within walking distance. Have someone special? Take a lock to add to the bridge/wall. Soothing river in the background.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag
5.0
Jun 2025

Lekker. Baie lekker, sal weer daar oor nag. Sal ook aan beveel vir enige iemand wat reis en moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantasties, netjies, modern, gasvry. Fantastiese plek en perfek geleë naby aan Parys se hoofstraat. Van die oomblik wat ons opgedaag het tot ons gery het, het ons baie welkom gevoel. Die kamers was baie netjies, modern, 'n amazing badkamer en stort! Die filterkoffie in die kamers was 'n aangename verrassing! Sal definitief weer teruggaan na hulle toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer gaan. Baie, baie lekker! Lekker naby aan die dorpie. Ons kom heel naweek lekker stap. Ons het dit regtig geniet! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Lekker. Baie lekker oornag! Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stil, rustig en aangenaam. Dit was lekker rustig, dankie. Daar was onbeperkte water en elektrisiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Ek het eerlik gebly. Die plek is baie netjies, ruim en toeganklik. Heerlike blyplek! Vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bartus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies. Goeie waarde vir geld. Als was netjies en skoon. Al aanbeveling wat ek het, is die drukpomp te skuif of sy klank te demp. Dit gaan kort-kort deur die nag aangaan. Vir 'n ligte slaper is dit nogal iets wat my wakker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 192 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang