The Den @41
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 488 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Den @41 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. 'n Slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi, is ook in die slaapkamer beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gaste kan ontspan op die balkon, wat buitesitplek en 'n braai-area bied – perfek om skemerkelkies te geniet. Toegang tot die kompleks se dakswembad bied 'n verfrissende ontsnapping op warm somersdae.
Veilige parkering en 24/7-sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang