Successfully reported
+29

The Desert Grace

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, The Desert Grace, 46 km south of Solitaire, Hardap
  • Vanaf R9 802 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van weleer, begeesterde karakter en 'n stylvolle interieur, waar 'n mens aan 'n pienk jenewer kan teug terwyl jy die uitgestrekte woestynlandskap waardeer. The Desert Grace is in die Namib-woestyn tussen Solitaire en Sesriem geleë.

Verblyf word gebied in 24 bungalows, elk met sy eie stoep met 'n plonspoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging vir daardie warm somersdae. Geniet die uitgestrekte uitsigte oor die Namib-woestyn vanuit die gemak van jou eie bungalow.

Die lodge bied 'n restaurant en kroeg op die perseel, asook WiFi en veilige parkeerplek. Verskeie doendinge kan teen 'n ekstra koste by die lodge bespreek word, soos duinritte, staproetes, begeleide fietsroetes en 'n uitstappie na Sossusvlei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the C19, The Desert Grace, 46 km south of Solitaire, Hardap
  • Gaste dink The Desert Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 802
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 802
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 9 802
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, The Desert Grace, 46 km south of Solitaire, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz3yUQzXl3buiodNRFcBQ7y3BQFNC39AXklAY4q9aaUCk0agX04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 802 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the C19 The Desert Grace Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.173882887271 15.902030133652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang