Successfully reported
+38

The Dragon Tree Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27b Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dragon Tree Guesthouse bied selfsorgverblyf in die historiese vissersdorpie, halfpad tussen die berge en die see in Kalkbaai.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte eenhede met uitsigte oor Kalkbaai, 'n tuin en die swembad. Elke suite het 'n privaat ingang en is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Een van die suites beskik oor 'n volledige kombuis, terwyl die ander 'n kombuisie het. 'n TV en gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste kan op die dek ontspan, in die swembad afkoel, en om die vuurput sit, uitgestrekte uitsigte oor Valsbaai geniet of maklik toegang tot al die doendinge van die modieuse, lewendige vissersdorpie met sy unieke lekkernye kry.

Die eiendom is toegerus met sonpanele en batteryrugsteun in geval van kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27b Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dragon Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27b Gatesville Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2491579d26756432dad1ebd5a027bd3a53b6bfc6d422de090ca041fc039c62a889cbf65a260b3ec5a230f5921dd9c1134b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27b Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.125502060163 18.448649615039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang