Successfully reported

The Dusty Vine Hoek Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rainer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik knus verblyf, al was dit bitter koud buite. Dit was nou 'n groot verrassing om so mooi, netjies en knus verblyf raak te loop. Gaan ver moet soek vir iets beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxed and comfortable. It was very pleasant and safe. It is a beautiful place with small-town charm. We enjoyed chatting with the friendly hotel owners. We travelled from Kimberley and took the dirt road option, but unfortunately, it is in very poor condition. The longer tar road option would have been better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan En Annalie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Pragtige ruim huis en goed geleë. Die Dusty Vine Hoekhuis is goed toegerus met onder andere moerkoffie en melk in die yskas. Die badkamers is keurig en die stort is lekker groot. Die skilderye en sketse is stylvol en die meubels pas aan by die pragtige houtvloere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Understated self-catering luxury in Philippolis. A heritage house in the middle of Philippolis that has been beautifully restored and designed with every modern convenience in mind. Tastefully decorated to standards you would find in more sophisticated places, with attention to every detail to make our stay a dream. So peaceful and restorative to stay here, off the beaten track.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel B
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Ella het ons ingewag en deur die huis geneem en die Wisteria was die mooiste ooit. Ella het ons baie tuis laat voel. Alles was 100% reg. Die plek is mooi en skoon. Klein detail het dit soos 'n huis laat voel. Die buite sitarea is pragtig met blomme en gemaklike tafel en stoele. Daar is aan alles gedink toe die huis ingerig is. Ek was nie lus om te ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alex L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Perfect Karoo stay with modern amenities and all the comforts one would need. A great stay in the Karoo, the dusty Vine has all the luxuries to make the stay comfortable and homely. The house was a perfect fit for grandparents, two young kids, parents and two dogs. Philipolis is a perfect quiet escape away from the normal route when travelling down to the coast (or back to Gauteng again).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sats O
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit was soos altyd 'n baie lekker besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig, kunstig en inspirerend. Die rustigheid in die geskiedkundige dorpie is oorweldigend. Heerlik gekuier in ons pragtige akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het lekker gekuier en baie tuis gevoel. Na 'n dag op die pad was The Dusty Vine Hoek Huis so groot bederf, die huis is prentjiesmooi, alles is skoon en netjies, daar is alles wat mens nodig het en die gasvrou het baie mooi na gekyk. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi! Lieflike plek. Vriendelike gasvrou en heerlike etes. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5dcaec92a075aa388d3c5ec9070ff228e2b262de0bb51ef36c36ad8917914d71d75470d612e6eaa48be6d3548651ff4555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 17 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261771 25.27224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang