Successfully reported

The Dusty Vine Nagmaal Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik oornag, baie dankie. Die plekkie is pragtig en pynklik netjies. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne K
1 nag
5.0
Des 2024

Vrystaat rustigheid! Dusty Vine op Philippolis was 'n heerlike oornagplek op pad Kaap toe. Dit is baie skoon en goed ingerig met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uiterste professionele en vriendelike ontvangs en diens. Fasiliteite perfek. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin R
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam. Baie aangenaam, skoon en rustig. Uitstekend ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Prentjie mooi en gerieflik! Dit was heerlik, die nagmaalhuis is prentjie mooi en alles was mooi skoon en die geriewe was baie handig! Ons sal beslis weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very pleasant. We had a very friendly contact. The house is functional, very well furnished and decorated. This is our favourite ex aequo in Philipolis. And the wood-burning stove is efficient and much appreciated in winter .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die dorpie is mooi versorgd en lewendig, n interessante stop weg van die normale. Ons kon heerlik rus in die pragtige ruim drie slaapkamer huis op die hoek. Die huis was skoon, die diens baie vriendelik, die atmosfeer kreatief en inspirerend. Die huis is outentiek met antieke en moderne meubels en kuns wat baie smaakvol gekies is, en die huis is pragtig opgeknap met baie goeie smaak. Die beddens was gerieflik, met kraakvars linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi, stilte, afskakel. Wonderful stay and lovely peaceful place. Only compliments!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect stop over town. The stay was at an amazing, quaint and cute property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang