Successfully reported
+23

The Dusty Vine Nagmaal Huis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-versameling selfsorghuise in die historiese dorpie Philippolis. Philippolis, geleë in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, is die ideale oornagverblyf op 'n padreis, of 'n stil bestemming om jou sintuie te laat herleef.

Die historiese Nagmaal Huis is 'n nasionale monument. Dié oulike kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat albei en suite is. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Een van die badkamers is toegerus met 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, en alle nodige eetgerei en breekware. Die sitarea bied 'n kaggel om dinge gesellig te hou op koue winteraande. Die kothuis maak oop na 'n privaat binnehof met buitemeubels en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Riaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oornag, baie dankie. Die plekkie is pragtig en pynklik netjies. Baie dankie vir jul gasvryheid.
Mei 2025
Adrienne K
5.0
Vrystaat rustigheid! Dusty Vine op Philippolis was 'n heerlike oornagplek op pad Kaap toe. Dit is baie skoon en goed ingerig met alles wat nodig is!
Des 2024
Samantha W
Saam met lewensmaat
5.0
Uiterste professionele en vriendelike ontvangs en diens. Fasiliteite perfek. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer daar bespreek.
Des 2024
Karin R
5.0
Baie aangenaam. Baie aangenaam, skoon en rustig. Uitstekend ingerig.
Nov 2024
Elizabeth S
Gesin met klein kinders
5.0
Prentjie mooi en gerieflik! Dit was heerlik, die nagmaalhuis is prentjie mooi en alles was mooi skoon en die geriewe was baie handig! Ons sal beslis w...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink The Dusty Vine Nagmaal Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261792214525 25.272256966934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang