Successfully reported

The Edge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Gideon, thanks for staying with us and we hope to see you soon again.

Maria F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Die huis beskik oor alles wat 'n kuier aangenaam maak. Ons het baie lekker gebly in die ruim, goed toegeruste huis met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Maria, ons is so bly dat julle so lekker gekuier het in ons ruim huis. Dis 'n gemaklike plek vir groot families of selfs vriende wat net ons omgewing in gemak wil verken. Hoop julle kom kuier weer in die toekoms.

Dewit G
1 nag
5.0
Jun 2025

Beslis die moeite werd. Baie netjies naby die see. Gasheer was baie vriendelik, ons is later toegelaat om uit te boek. Naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Dawit, dit was vir ons baie aangenaam om julle as gaste te kom verwelkom. Dis goed dat julle lekker kon ontspan so na aan die see.

Willem P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing. Loved our second visit to The Edge. Will definitely return. Friendly hostess and the house really has everything you need. The new pool is a great addition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Willem, I am glad you like the porta pool we added to be used during the summer months. When guests visit, they must feel at home and have time to relax.

Henco P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfek. Baie lekker naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Henco, ons is so bly om te hoor dat julle 'n baie lekker naweek gehad het by The Edge. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Willem V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Beslis weer terug. Baie lekker plek. - Die inligting e-posse van die eienaars is wat my sal laat teruggaan. Byna asof dit familie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Willem, elke persoon wat by ons kuier moet voel asof dit hul huis is vir die tydjie wat hulle by ons oorbly. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Elisma G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Wonderful stay; great value for money. Petro was absolutely amazing! Our team staying over had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Elisma, I hope that you will visit again in the future. We are so glad that you had a wonderful time.

Kevin Leslie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

I would go there again anytime because it was one of the best accommodations I had. On arrival, everything was spectacular. All the rooms were clean and neat and described as in the pictures. I didn't have to worry about anything because I was even offered to park my car inside the garage. We were welcomed with a bottle of Rusthof sweet rosé, which we really enjoyed. The kids enjoyed the swimming pool and had their swim every day. The braai area is also very nice and equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Kevin, thanks for the very positive feedback about The Edge. The porta pool we added for the summer months adds to the fun that children can have, in an environment close to home. We hope that you will soon return for the next adventure.

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Ek kan hierdie eiendom nie genoeg aanbeveel nie. Ongelooflike waarde vir geld. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Dirk, dit was vir ons baie aangenaam om julle te huisves. Ek hoop dat julle weer in die toekoms sal kom kuier. Daar is so baie mooi plekkies in ons omgewing om te ontdek.

Willem P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Best vacation we've had in years. Petro went above and beyond to accommodate all of our needs, making sure every guest felt welcomed and taken care of. Her attention to detail was impeccable. The atmosphere was warm and inviting, and it felt like they truly cared about making our stay as comfortable as possible. It’s the perfect place for a relaxing getaway where you can unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Willem, we are so glad that you had time to relax and unwind at The Edge. We hope that you will return in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 137

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cilliers Street, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd936e5fcb04496facdac51211ff2146e6056ec5653400606364c5b58208c0639de038dbb0a394d5caefd3e9aefde5ea94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 10 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.609568830041 19.38738436842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang