Successfully reported

The Elegant Desert Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Olebogeng L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfect! Nice! I enjoyed every moment at Elegant Desert Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Oase in die woestyn! Heerlike lafenis na 'n grondpad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netjiese gastehuis. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Awesome. Lovely lodge with great personnel and good food. Also, a good location close to Sesriem and Sossusvlei.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Uitstekende oase na 'n lang reis. Na 'n teleurstellende verblyf in Seeheim was hierdie wonderlik. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
The Elegant Desert Lodge
Beste Magda Baie dankie vir jou aanbeveling. Ons hoop die res van julle vakansie was ook regtig lekker!

Coenraad S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2023

Mooi omgewing, baie stilte. Nie te ver vanaf Sossusvleihek. Egter gemik op die euro-/dollar-gas - koste in ZAR vergelyk nie goed met ander blyplekke met meer fasiliteite nie. Die parkering nie naby kamers nie (en geen braaigeriewe nie), geen yskassie nie (sou lekker wees net om koue water te hê vir Sossusvlei) - dit wil voorkom of die gaste half gedwing word om van die kroeg/restaurant/couriers (teen 'n koste natuurlik) gebruik te maak. Anders lekker kamers en baie sterre en stilte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sonja
The Elegant Desert Lodge
Goeiedag Conraad Dankie vir julle skrywe. Mens kan egter nie selfsorg vergelyk met 'n lodge nie. Ons adverteer onsself ook geensins as sulks nie. Dankie vir julle kuier en volgende keer dalk liewer 'n selfsorg iewers boek.

Sharon E
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Baie aangename verblyf. Baie ruim en lekker kamers. Net 'n jammerte dat daar net 'n vasgestelde spyskaart saans beskikbaar is. 'n Ligte spyskaart vir mense wat nie so honger is nie sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Vriendelik en netjies. Kort net 'n klein yskas in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C19, Sesriem, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cce4e46c25fda24788d3343a29b5744e7ffb1714c8b0c17f47119bea6bea750ba1f8d15a8a3c4fecea86a37f7b498f046d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the C19 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.619698 15.992649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang