Successfully reported

The Elizabeth Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Thia W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Net die regte plek vir 'n gemaklike oornag op die lang pad. Perfekte oornag verblyf. Ons was met 'n karavaan, daar was genoeg veilige parkering. Ons sal beslis weer kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Sal weer daar bly. Baie gerieflik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela L
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Gemaklik, ruim en naby Pick en Pay. Ons het die oornag daar geniet. Kamer was ruim met gemaklike beddens en goeie skoon linne.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Kamers is netjies ingerig en skoon. Gastehuis is maklik om te kry en langs die N1 geleë.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Netjies en ruim kamer alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker gebly ook air cons gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Dit is regtig waarde vir geld en die personeel is ongelooflik eerlik. Hulle het my geskakel oor 'n pakkie sigarette wat ek vergeet het asook my kind se tablet. Was baie beïndruk met dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Ons beste verblyf nog in Kroonstad. Vriendelike personeel wat graag help! Ons kamer was pragtig, netjies en skoon! Sal The Elizabeth Guest House definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Gerieflik netjies en skoon. Ons het baie gerieflik gebly. Die plek is rustig skoon en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Gerieflik en netjies. Die kamer het baie spasie, heerlik geslaap, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
The Elizabeth Guest House
Beste Linda, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Mooi week verder. Suzzie & Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Borchardt Crescent, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0m3A2MB2NiFEy4ONizcfAPauTwW9uVET0AraSJus32yuaUj9HH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Borchardt Crescent Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.68188 27.2414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang