Successfully reported
+16

The Fairway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Fairway is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat perseel wat heeltemal afgesonder van die hoofhuis is. Dié eiendom in die Pinelands-tuinstad in Kaapstad geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad is net 10 minute hiervandaan. Pinelands spog met 'n wêreldklas-restaurant en 'n uitgebreide winkelsentrum net 1 km van The Fairway af.

The Fairway is gerieflik geleë 1 km vanaf Vincent Pallotti Hospitaal en 1,5 km vanaf die Rooikruis Kinderhospitaal. Dis die ideale plek om te oornag vir diegene wat hulle geliefdes kom besoek.

The Fairway het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra groot koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens, asook kaste en hangplek vir klere. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die nuwe kombuisie, eetarea en buite-area laat gaste toe om hul verblyf by Fairway te verleng. Daar is 'n stofie, mikrogolfoond, broodrooster en al die eetgerei om 'n maaltyd voor te berei.

'n Plafonwaaier is beskikbaar en daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Malcolm T
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Very cool and friendly host. Accommodation was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Corna O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly peaceful. Wonderful, definitely returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ben J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkom. Hans is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ons plekkie was silwerskoon en het heerlik geslaap.
Mrt 2025
Danica V
5.0
Ek het al twee keer by The Fairway gebly; sal beslis weer! Altyd 'n plesier om by The Fairway oor te bly! Wens net ek kon langer bly! Hans is die perf...
Sien meer
Feb 2025
Liam T
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel dit aan vir enige iemand wat 'n blyplek soek wat aan alles vereistes voldoen. Dit is ons 3de of 4de keer wat ons daar bly. Elke keer is dit sup...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71269d539e8d55e6a8480af74b1de9d8c129aa6ff11db527f765ab347c94a686d9235761fbcc0428d2a4ecb73618456d8cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 5 The Fairway Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.94304 18.49906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang