Successfully reported
+16

The Fairway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Fairway is 'n pragtige gastekamer wat op 'n privaat eiendom geleë is, maar heeltemal apart van die hoofhuis. Die eiendom is in die 'tuinstad' Pinelands in Kaapstad geleë, wat 10 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad is. Die woonbuurt het 'n wêreldklas restaurant en omvattende winkelsentrum binne 'n radius van 1 km.

The Fairway is gerieflik geleë 1 km vanaf Vincent Pallotti Hospitaal en 1,5 km vanaf The Red Cross Children's Hospital wat ouers 'n ideale blyplek bied terwyl hul geliefdes versorg word.

Die Fairway kan tot 2 gaste akkommodeer en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het óf 'n Super Koninggrootte-bed óf 2 x 3/4 beddens met 'n kas en klerehanggeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die onlangse toevoeging van 'n kombuisie, eetkamer en buite-area het die Fairway in staat gestel om voorsiening te maak vir reisigers wat hul verblyf wil verleng. Toegerus met 'n mini-stoof, mikrogolf, broodrooster en al die eetgerei wat nodig is om 'n tuisgemaakte maaltyd voor te berei.

Die woonstel het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV teen die muur met selektiewe kabelkanale. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Dit het ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek van die straat af vir jou motor word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Malcolm T
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Very cool and friendly host. Accommodation was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Corna O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly peaceful. Wonderful, definitely returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ben J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkom. Hans is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ons plekkie was silwerskoon en het heerlik geslaap.
Mrt 2025
Danica V
5.0
Ek het al twee keer by The Fairway gebly; sal beslis weer! Altyd 'n plesier om by The Fairway oor te bly! Wens net ek kon langer bly! Hans is die perf...
Sien meer
Feb 2025
Liam T
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel dit aan vir enige iemand wat 'n blyplek soek wat aan alles vereistes voldoen. Dit is ons 3de of 4de keer wat ons daar bly. Elke keer is dit sup...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71269d539e8d55e6a8480af74b1de9d8c129aa6ff11db527f765ab347c94a686d9235761fbcc0428d2a4ecb73618456d8cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 5 The Fairway Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.94304 18.49906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang