Successfully reported
+24

The Falls Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Falls Farm Off the R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Falls Cottages bied gehalteverblyf aan gaste wat op soek is na 'n plattelandse verblyf-ervaring en dit is op die eienaar se 22 hektaar plaas in die lieflike Balgowanvallei in die KwaZulu-Natalse Middellande, net 10 km vanaf Nottinghamweg.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise. Albei kothuise is toegerus met selfsorggeriewe.

Die Serendipity Cottage het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe. Die leefarea is ingerig met 2 rusbanke, waarvan een in 'n dubbelslaapbank omskep word. Die kothuis het ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die eetkamer het 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. 'n Privaat stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n omheinde tuin lei na buite.

The Falls Cottage beskik oor 2 slaapkamers en een badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle geriewe wat nodig is vir selfsorg word voorsien.

Gaste kan die pragtige waterval op die plaas verken. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Joanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Calm and peaceful. Lovely and peaceful but very central for the Midlands Meandering. The fireplace in the bedroom was an amazing bonus ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Karen H
Gesin met tieners
5.0
Clean, neat, close to Micheal House. Excellent, would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ekhardt L
Gesin met klein kinders
4.8
Very lovely stay. We had a very lovely stay and the host is very accommodating. The cottage was very clean and neat. Definitely value f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Rebecca F
Gesin met klein kinders
4.6
Comfortable, convenient, relaxing. We had a lovely, relaxing stay. The cottage was well thought out and you have everything one needs f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jenny H
Saam met lewensmaat
4.4
Peaceful and quiet. We stayed in Serendipity, a lovely cottage with a lounge, dining room, kitchen and bedroom with its own fireplace. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Falls Farm Off the R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Falls Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Falls Farm Off the R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5893ca070e9fe2ae157f154561b9ab953b79644bd1eb270d0dfb7ad82e10caf43a8ac267ce0b073f1d7651c886cc8d3b4545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 The Falls Farm Off the R103 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.393515304589 30.062100935196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang