Successfully reported

The Falls Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blane H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

I will go back. A really great host and a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons kom weer! Blinkskoon, binne begroting, pragtige omgewing. Jy kan keurige braaivleis en slaaie bestel vir jou eie braai. Stortvloer dalk 'n bietjie glad vir my ouderdom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onvergeetlik, sit op die voorstoep van die Augrabiese waterval. Baie lekker, rustig en stil. Netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

10/10 vir hierdie gastehuis. Ons sal baie beslis weer hier kom bly. As ek 7 sterre kon gee, sou ek. Uitmuntend! Alles wat jy nodig het in 'n goed ontwerpte eenheid. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Crème de la crème. Most enjoyable, above my expectations and will recommend to others wholeheartedly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, gemaklik en goed gerus daar. Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en goed versorgde tuine. Die ontbyt was puik. Beveel die plek met liefde aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag
5.0
Aug 2025

Mooi, netjies, gemaklik, rus. Baie lekker plek. Netjies, modern en steeds baie 'cosy'. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf en hoogs aan te beveel. Ons het heerlik gebly, daar was niks wat ek as negatief kan noem nie. Ons sal dit beslis weer besoek en hoop die vriendelike honde is dan steeds daar. Die plaaswerf is baie mooi versorg en 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21098e93b534c0563ac4d185acc8d1bfee425916ed168c575bdfeb48b18cbaf76ee1011b6b784c5231ae54628a97c5c1bf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 188 5 1 5 Fraaigelegen Estate Rooipad 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.632181789792 20.339362621307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang