Successfully reported

The Family Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Harsha D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Awesome. Stunning. Immersed in unspoilt nature. My family were in awe of the beautiful home and perfect location for a celebration of an 80th birthday at the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beste seehuis waar ek al vakansie gehou het! Dit is 'n droomhuis langs die see. Alles is fantasties, van die uitsig tot al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflike blyplek, pragtige omgewing! Baie gerieflike, goed ingerigte blyplek. Alles wat mens benodig, is daar. Marietjie is altyd beskikbaar sou mens enige vrae hê. Regtig ons tyd daar baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderful and perfect. The perfect place to break away and spend time with family and friends and create memories that last!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties, sal weer daar gaan bly. Baie lekker ontspan en Marietjie het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker ruim kuierhuis wat goed toegerus is. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huis is goed toegerus en daar is regtig niks wat mens kort nie. In goeie weer kan mens lekker op die stoep kuier, en as die wind opkom kan mens in die huis braai en kuier. Al die reëlings was uitstekend getref. Loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantastic place to vacation. We enjoyed every quiet moment at The Family Beach House. We needed a place to stay for a quiet, restful time and that is what we got. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriza P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

The house itself is in an excellent location. 10/10 for cleanliness and comfort. Surpassed all expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker hier gekuier saam harts mense. Sal definitief weer hiernatoe kom. Ons het regtig heerlik hier gebly, loopafstand na die strand. Wonderlike stoep waar jy na die see kan uitkyk en jou koffie geniet. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
The Family Beach House
Baie dankie, Michelle. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier.

Bennie S
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Was heerlik en eienaar baie vriendelik. Alles was soos geadverteer met geen slegte verrassings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Suurvy Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112b31e782b486022ef9e0e2262b69c3e32b2c3f9bb06b7eb0c0eb15c20a861cc310c182f8797c3d6106a626154c8cc456f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -34.051475890664 22.266959393838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang