The Family Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Suurvy Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Family Beach House is 'n asemrowende vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat, net 1 minuut se stap vanaf die strand, in die kusdorpie Bothastrand naby Groot Brakrivier. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande asook 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem. Dit is die ideale bestemming vanwaar die Tuinroete verken kan word.
Die dubbelverdiepinghuis spog met lieflike uitsigte oor die see en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is en die oorblywende slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. 2 van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die oorblywende slaapkamers van 'n aparte badkamer gebruik maak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en die leefarea beskik oor 'n TV, DStv, DVD, gemaklike sitplek, eetarea en maak oop op 'n bekoorlike stoep. Die stoep het ook 'n eetarea en sitplek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Nabygeleë besienswaardighede sluit veilige swemstrande, Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, Hershamstrand, Hartenbos en Mosselbaai in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Suurvy Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink The Family Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Suurvy Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang