Successfully reported

The Far Side Wooden Cabin

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Albert P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Love it! Absolutely love the Day Side Wooden Cabin!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley I
1 nag
3.8
Jul 2025

Interesting place - challenging for me! It was an interesting experience - the hosts were very hospitable, but for me, it was somewhat tricky to negotiate the outside toilet and hand basin at night, and the kitchen sink was too high. The mattress was uncomfortable. The heater needs repairing and an appropriate gas bottle fitted (unsafe) in my opinion! I think this would suit a more casual traveller (youthful perhaps)!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nelia S
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2025

Groot teleurstelling. Die plek is ver onder standaard. Daar is wel mooi dekor elemente en die uitsigte is pragtig. Maar die plek was beknop en vuil. Dis 'n ou wendyhuis met 'n aangeboude kamer en toilet. Die 'badkamer' is basies 'n toilet en is buite die shack. Jy moet deur die stort loop om by die toilet te kom. Die ligte werk nie. 'Wood cabin' en 'rustic' kan vertaal word met afgeleefde wendyhuis. Nooit weer nie. Maar nou ja. Was die helfte van die prys van ander gastehuise.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Sep 2025

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Graham Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Bengal Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b3916abbe6af7c03c2edce32c46639f4a70f72d643283923c015fd44f3ec96ba6ac5f720c2963d396e00008f253d9d51d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 4 5 1 4 14 Bengal Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.90709231311 20.734063404299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang