The Farmhouse Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Voortrekker Street, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Farmhouse Guest House is in 'n klein dorpie Hofmeyr geleë en bied 'n rustige toevlugsoord wat ideaal vir gesinne of groepe is wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke kamer het WiFi en die hoofslaapkamer het 'n TV.
Die kombuisie is met 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit, toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die gerief van 'n restaurant en 'n koffiewinkel op die perseel geniet. Hierdie is die ideale oornagplek vir reisigers wat deur Hofmeyr gaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 162 Voortrekker Street, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Voortrekker Street, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang