The Farmhouse Hotel
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 230R1 673 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf in ’n historiese opstal waar daar op gehalteverblyf gefokus word.
Die hotel bied verskeie verblyfopsies wat tussen 2 en 5 gaste kan akkommodeer. Elke lieflike kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, of dubbelbeddens en enkelbeddens, en die kamers het ook en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. Elke kamer het gratis WiFi, 'n kluis, 'n slim-TV, 'n persoonlike koelboks en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ontbyt, middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
Ander geriewe op die perseel sluit ’n swembad en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste.
Langebaan bied 'n rits aktiwiteite insluitende wind- en vlieërbranderry, kajakvaarte, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 578
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang