Successfully reported

The Featherbed in Oudtshoorn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit is uitstekende akkommodasie en baie gerieflik. Sien ook sterre hierbo. Didi is 'n uitstekende gasvrou en ons het heerlik gebly terwyl ons die KKNK bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfekt. Ons het regtig baie lekker gebly. Alles was perfek. Didi en haar span is uitstekend. Sal enigiets weer teruggaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Lovely place to stay, centrally located, good facilities. Fantastic stay, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Akkommodasie is uit die boeke uit. Werklike tyd van rus in luukse akkommodasie. Ons is baie gasvry ontvang en het altyd net die beste diens ontvang. Didi het soggens die heerlikste ontbyt voorgesit. Kan werklik Featherbed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shameez P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great option for self catering. The host is wonderful and the accommodation was exactly what we needed. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Tops verblyf in Oudtshoorn. Dit was 'n ongelooflike oulike plekkie om te bly, Didi was die beste gasvrou en het ons so welkom laat voel. Haar fasiliteite was tops. Ons het heerlik langs die swembad gekuier en gebraai. Die eenheid was netjies, skoon en ons het heerlik op 'n koningsgrootte bed kon slaap en uitrus vir die volgende dag. Ons sal vir seker weer gaan kuier vir Didi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johathan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

To be honest, we enjoyed the stay at The Featherbed Lodge. Didi was the best host, and we would love to come back and visit The Featherbed Lodge. The service we got was top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastic. Very friendly service and great rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith Witbooi W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Most lovely place, central, and the host was the best we've ever dealt with. It was unbelievably beautiful, and our host was the best we've ever experienced, accommodating, caring and informative. We are definitely returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qfnl3o2B7N5PMH66Uqvxfz3jUDP166diQ2kjedi8nfGimGrH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 46 Langenhoven Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606528487241 22.211559768766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang