Successfully reported
+90

The Featherbed in Oudtshoorn

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Featherbed in Oudtshoorn bied moderne, luukse selfsorgverblyf in 'n puik ligging in Oudtshoorn, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Volstruisplase, Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en nog baie meer.

Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eenhede het lugversorging.

Die Business Unit is die ideale verblyf vir korporatiewe reisigers en bied 'n luukse ateljee. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, badkamer en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitarea en 'n eetarea waar jy 'n heerlike ontbyt op versoek kan geniet. Buite is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe en 'n swembad.

Veilige toegangsbeheerde parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heila V
Saam met vriende
5.0
Dit is uitstekende akkommodasie en baie gerieflik. Sien ook sterre hierbo. Didi is 'n uitstekende gasvrou en ons het heerlik gebly terwyl ons die KKNK...
Sien meer
Apr 2025
Charne L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekt. Ons het regtig baie lekker gebly. Alles was perfek. Didi en haar span is uitstekend. Sal enigiets weer teruggaan en aanbeveel.
Jan 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Akkommodasie is uit die boeke uit. Werklike tyd van rus in luukse akkommodasie. Ons is baie gasvry ontvang en het altyd net die beste...
Sien meer
Des 2024
Shameez P
Gesin met klein kinders
5.0
Great option for self catering. The host is wonderful and the accommodation was exactly what we needed. 5 stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Brendan H
Gesin met tieners
4.8
Lovely place to stay, centrally located, good facilities. Fantastic stay, great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Featherbed in Oudtshoorn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qfnl3o2B7N5PMH66Uqvxfz3jUDP166diQ2kjedi8nfGimGrH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 46 Langenhoven Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606528487241 22.211559768766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang