The Featherbed in Oudtshoorn
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Featherbed in Oudtshoorn bied moderne en luukse selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dis naby 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die volstruisplase, Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en vele meer.
Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenhede het lugversorging.
Die besigheidseenheid is luukse ateljeewoonstelle en die ideale verblyf vir sakereisigers. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer en 'n stort. Daar is ook WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitkamerarea en 'n eetarea waar jy 'n heerlike ontbyt op versoek kan geniet. Daar is 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n swembad buite.
Veilige parkeerplek met toegangsbeheer word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Didi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Featherbed in Oudtshoorn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang