The Featherbed in Oudtshoorn
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Featherbed in Oudtshoorn bied moderne, luukse selfsorgverblyf in 'n puik ligging in Oudtshoorn, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Volstruisplase, Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en nog baie meer.
Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eenhede het lugversorging.
Die Business Unit is die ideale verblyf vir korporatiewe reisigers en bied 'n luukse ateljee. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, badkamer en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitarea en 'n eetarea waar jy 'n heerlike ontbyt op versoek kan geniet. Buite is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe en 'n swembad.
Veilige toegangsbeheerde parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Didi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Featherbed in Oudtshoorn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang