The Fever Tree Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 297 Koedoe Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Fever Tree Gastehuis is geleë aan die rand van die dorpie Hluhluwe, slegs 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMfolozi Wildreservaat en 15 minute vanaf die westelike deel van die iSimangaliso Vleilandpark.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 17 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in die Gesinskamer, Dubbelkamer, Semi-Selfsorg Dubbelkamer, Tweepersoonskamer, Tweepersoonskamer 2, en Selfsorg Kothuis met 2 Slaapkamers. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.
Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n bykomende tarief bedien word.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, 'n braai-area en gratis WiFi.
Dorp aktiwiteite in die omgewing sluit in wildkyk, voëlkyk en stap. Daar is 'n minigolfbaan en talle restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
The Fever Tree
Guest
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 297 Koedoe Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Fever Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 297 Koedoe Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang