Successfully reported

The Field Cottage @ Mont Plaisir Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Carl F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Awesome place. It was an amazing place, would recommend it to anyone. Perfect place to recharge and clear your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanta H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese Fouriesburg Fonds! Ons het heerlik by Mont Plaisir gebly. Die huisie is knus en uitstekend toegerus met enigiets wat 'n mens kan nodig kry. Die kombuis het voldoende breekgoed en kookgerei, 'n mikrogolf, yskas, oond en stoof, en 'n broodrooster. Die kombuis is maklik om skoon te hou en alles word voorsien sodat 'n mens dit kan doen. Die sit-eetkamer is ruim en gemaklik. Ons het onsself heerlik op die banke tuisgemaak voor die kaggel en gelees. Die badkamer is mooi netjies. Die stort is lieflik en alles is pragtig skoon met ordentlike handdoeke. In die slaapkamer is die bed gemaklik. 'n Elektriese kombers en voldoende beddegoed het gehelp dat ons lekker warm kon slaap ten spyte van die koue weer. Hulle is baie gaaf en behulpsaam. Hulle het ons met raad en daad bygestaan as ons aanbevelings vir eetplekke, winkels, of uitstappies wou hê. Die terugbetaling van ons 'breakage' deposito is flink hanteer. Ons wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing, rustig, stunning. Dit was 'n amazing rustige naweek gewees. Sal beslis weer gaan. Stunning 2 mensies, dankie vir jul gasvryheid. Ons het dit baie geniet, baie dankie. God bless.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Perfect place to restore the soul! The cottage is full of character with its thatched roof and stone walls. Clean and well-equipped. It stands alone in its field, so it is a perfect place for rest and retreat. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rod P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very good. The cottage was really nicely equipped, and spotlessly clean. The view was really good; we enjoyed the sunsets, the birdlife, and the walks. The fireplace inside was well used to keep the autumn chill away. All in all, we had a really good stay. Thanks to our hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Albert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die omgewing is baie mooi tydens sonsondergang. Die gasheer is baie vriendelik. Baie rustige natuurskoon asemrowende kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig, netjies en met 'n mooi uitsig. Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station Road, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb4433faeaf63536764dbe86985e800ce61a204c5124246e8927d1ece0876d92c79a853e1ea16c6f3dc486ad16eef6649939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.591309419025 28.171053528786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang