Successfully reported

The Fig Tree House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gesela O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Dit was baie lekker, alles was tops. Dankie, ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneloe C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfection! What a great time we had - walking, braai'ing, canoeing, making pizzas. Nature and the peacefulness were amazing. The friendly hosts and the bottle of wine and wood they left us added to a perfect weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A definite for a return visit. Spacious, wonderful view, relaxing and very well equipped -- excellent host and a wonderful place for children and adults alike!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clarize
The Fig Tree House
Dear Robyn Thank you so much for your review, it is much appreciated. We look forward to seeing you again soon!

Nicola M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die Fig Tree house was alles en nog meer as wat ons verwag het. Pragtige plekkie. Heerlike verblyf, netjies, skoon. Was baie vriendelik en het ons lekker bederf met heerlike wyn en oorgenoeg hout vir die braai en kaggel. Huisie het alles wat ons nodig gehad het. Spyt die naweek was so kort! Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyril P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pizzas, visvang, fietsry, skiet en rindloop. Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Away from it all. Lovely farm cottage, well equipped in a very special setting. Helpful hosts and a peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annake M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik gesellig en rustig. Asemskep. Pragtige rustige juweel van 'n plekkie versteek tussen die berge. Gesellig en warm met heerlike salige gevoel. Heerlike pizzas in hul pizzakamer kuierplekkie gemaak. Vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francious N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties. Plek om net af te skakel en te luister na die natuur. Lekker groot grasperk vir kinders. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clarize
The Fig Tree House
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle kon net 'n heerlike naweek beleef en lekker uitrus. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Clarize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Road, De Doorns Farm 552, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e762cef4fb263db5e47fce8c35414193fb543f236c8b9ad61a7183d579f0cca3db197091daf2f512846b14a67ed2b62559f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Doornrivier Road De Doorns Farm 552 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894378032558 19.462711271787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang