Successfully reported

The Fort @ Tierkloof Mountain Cottages

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jurie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Perfekte gesinswegbreek vir rustige avontuur. Die perfekte wegbreek as jy rustigheid en Karoo in sy volle prag en aangrypendheid wil ervaar. The Fort by Tierkloof is netjies, skoon, en handhaaf die regte mengsel tussen modern en rugged. Die warmswembad was die beste. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam. In die huis was alles wat ons nodig gehad het, van braaibakke (en alle ander braaigeriewe) tot potte, borde, yskaste, vrieskas (volgestop met ys). Ons kinders (6 en 8) het ook vreeslik geniet om te gaan stap op 2 van die 4 staproetes, en al die blommetjies, plantjies en goggatjies van die Karoo veld te bestudeer. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 7 160
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 160
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 160
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc8d2e938013740e8c0c7785ed74d0511e01b2b32dd42c6e8ec0f4bf631cd5ddc4bf236b49852c7eff3bea188126a3a477fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 160 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118621 19.718589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang