Successfully reported
+45

The Fountains 15

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Fountains Crescent, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 101 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Fountains 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 6 gaste in Shelley Point, na aan die die Shelley Bay-strand, die Shelley Point Gholfklub en die Shelley Point Spa.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens - dié twee kamers het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n toonbank, yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leef- en -eetarea met 'n binnenshuise kaggel, 'n etenstafel met stoele en 'n TV. Gaste wat DStv wil kyk moet asb. onthou om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n eetarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 15 Fountains Crescent, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Fountains 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 101
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 101
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Fountains Crescent, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3088fa181efec651cd8e51a18dc892c0e9d57bf3c9e03a2a1323917abcc9a0f4935bc405919d90821b1506ecfb68b0af563e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 101 per nag (plek vir 6) 28 5 1 4 15 Fountains Crescent Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706404817659 17.972341865334
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang