Successfully reported
+28

The French Affaire Self-catering Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Kort Street, Beethoven Meent, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die French Affaire is 'n gemaklike, smaakvol gemeubileerde selfsorghuis met houtvloere in Parys. Die huis is smaakvol versier in 'n Franse styl en is sentraal geleë naby winkels en restaurante. Parys spog met verskeie antiekwinkels, kunsgalerye en geskenkwinkels vir gaste om te verken.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bal-en-klou-bad, toilet en wasbak. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ekstra komberse word ook in die winter voorsien, sowel as 'n haardroër.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei en breekware.

Dit het 'n eetkamer met ruim sitplek, 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis OpenView-kanale, sowel as DStv teen 'n bykomende koste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n patio beskikbaar sowel as 'n aparte privaat area met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkering.

Parys is geleë in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied. Daar is baie dinge om te doen, soos verskeie restaurante en 2 gholfbane in die omgewing. Die huis is ideaal vir buitelug-entoesiaste sowel as diegene wat wil wegbreek vir 'n romantiese naweek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 38 Kort Street, Beethoven Meent, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The French Affaire Self-catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Kort Street, Beethoven Meent, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg0j9RAKxrYvCS3HeLUOJE8C4X3kJyKqAwR97p2p52CD9Lp9AI0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 38 Kort Street Beethoven Meent 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904739 27.453557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang