Successfully reported

The Gallery

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petro C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitsonderlike verblyf! Baie dankie. Ons het heerlik gebly! Ons sal definitief weer by The Gallery gaan bly. Dit was vreeslik veilig vir ons hondjie wat ook kon saamgaan. Vriendelike en gasvrye diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Regtig baie gemaklik en privaat. Sal weer daarvan gebruikmaak wanneer in Potch. Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Lekker privaat en skoon gewees en baie sentraal geleë naby NWU. Enigste voorstel sou wees lugreëling aangesien dit baie warm was. Patiodeur en vensters kort bietjie aandag en sou ek veiliger gevoel het met veiligheidstralies voor patiodeur. Oor die algemeen is die eenheid baie veilig agter huis en groot hek. Verdere voorstel sou wees om 'n anti-slipmat in die bad te plaas vir wanneer die stort gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Veilig, netheid en privaatheid. Baie lekker gebly. Dit was een van die beste opsies van verblyf in Potchefstroom. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarina C
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Beskrywing nie akkuraat. Die badkamer het nie 'n bad en 'n stort soos die beskrywing sê nie. Dit is 'n stort binne-in die bad en was ontoeganklik vir 'n bejaarde persoon in ons groep.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Donnavin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie aangename plek, privaat en 'n lekker braai-area. Gasvryheid deur die eienaar en personeel. Baie veilige omgewing, geriewe is uitstekend en hul kos is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Huis weg van die huis. Lieflike plekkie met lieflike mense en alles wat jy nodig het met die lekkerste braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Privaat en gerieflik met 2 kamers en aparte kombuis en sitkamer. Baie gerieflik met WiFi wat gedurende loadshedding werk. Ligte werk ook so, mens kom dit amper nie eers agter. Almal kon hulle dinge doen sonder om ander te pla. Lekker en privaat braai-area buite. Sal definitief weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Lieflik! Privaat, veilig en gemaklik. Vidette het die ekstra myl geloop. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morwa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

The best stay ever. Vidette is the friendliest person you'll meet and her husband is always ready to help. The place is child friendly and quiet. We enjoyed our stay very much. The kids had fun and we could quietly sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albe S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Pragtige verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie ligging - naby aan Universiteit en winkelsentrum. Pragtige, ruim kamer met aantrekkamer en luukse badkamer. Die detail en bederfies by die koffiestasie laat mens dadelik tuis voel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sy het vroegtydig alle nodige inligting vir my gestuur en al my vrae beantwoord nog voor my aankoms. Dit was sommer net 'n heerlike ervaring, baie dankie, Vidette - julle sal my gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Heerden Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59147d97d232a15fcc13a77f190735a75f7ba9416d7b510e3fef64266e2040a1bde5c0e0219e4baf2a96e350742838cc1de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang