Successfully reported
+97

The Gallery Lounge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Makou Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R899 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Gallery Lounge is 'n gastehuis wat in Potchefstroom geleë is en bied gerieflike verblyf wat ook gerieflik naby die Noordwes-Universiteit is en spog met 'n lieflike tuin met 'n klassieke tema.

Verblyf word gebied in 1 kothuis en 5 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die Rose Cottage with Garden View bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n platskerm-TV en die patio bied 'n uitsig oor die lieflike tuin en die gemeenskaplike swembad.

Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en kamer 3 het 'n dubbelbed. Albei kamers is aangrensend aan hul privaat aparte badkamers in die gang wat toegerus is met 'n stort, met die derde kamer se badkamer met beide 'n bad en stort. Hierdie 3 kamers het toegang tot die gemeenskaplike kombuis op die onderste verdieping. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en kamer 5 het 'n dubbelbed, en albei deel 'n aparte badkamer in die gang wat toegerus is met 'n bad en stort. Boonop het hierdie kamer toegang tot die gedeelde leefarea op die boonste verdieping wat 'n sitkamerstel en gemeenskaplike kombuisie het wat toegerus is met 'n yskas en mikrogolf.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eetarea en swembad, asook die gedeelde buite-onthaalarea wat 'n etenstafel en braaigeriewe het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ook ontspan en die lieflike tuin geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ellen S
Saam met vriende
5.0
Luuks en gemaklike verblyf. Baie, dit was heerlik geleë en baie luuks en netjies.
Okt 2025
Emily E
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, the landlord is very kind. She allowed us to use their facilities. Excellent, although some rooms were cold due to their pos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Susan B
Gesin met tieners
5.0
Die kuier was baie lekker en ons kon gerieflik bly en veilig voel. Ons het baie lekker gebly, gekuier en geslaap. Waarde vir geld.
Jul 2025
Donne D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ongelooflik lekker gebly. Sien sterre.
Mrt 2025
Marthin L
Saam met lewensmaat
5.0
100%. Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Makou Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery Lounge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Makou Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang