Successfully reported

The Gamtoos Ferry Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Adri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie rustig en vriendelike diens. Ons het dit terdeë geniet. Ek was alleen met my 2 kleinkinders en het veilig gevoel en kon rondbeweeg soos ons wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bo verwagting. Ons het hier oornag en dit was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayli D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful camping grounds. Awesome stay! Very comfortable stay. Beautiful scenery along the river. Friendly staff. Clean bathrooms. Overall great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Netjies, skoon kamppeerterrein. Sentraal geleë vir dag uitstappies PE, Jeffreys Bay, Patensie ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideaal vir vinnige oorstaan, maar werk ook vir langer staan. Gerieflike kampering, netjiese skoon ablusies. Indien gereël, kan jy arriveer na kantoor toe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Dit was lekker! Alles was perfek! Regtig baie lekker gekamp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Stay in caravan park was great - ladies ablution blocks not up to standard. Stay in caravan park was great - ladies ablution blocks a disaster for so many users.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Baie mooi plek en lekker gebly, sal aanbeveel. Baie netjies en lekker Sondagmiddagete. Kamer baie skoon en omgewing is baie mooi. Hotel is langs die rivier geleë en het 'n mooi uitsig oor die rivier. Veilige parkering en sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hilda R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Aug 2025

Good and peaceful. Campsites not numbered. No communication or indication of how far the plug point was. No security on Saturday or Sunday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Barry T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Spent 2 nights and it was a great choice. I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lourie Road, R102, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6973ff865ef17722f410a209fe48c943048d305a4163b0d10918cec4c5a28ac6db06748e73443d9455879c9c7a6dfa45aad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 1 Lourie Road R102 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.916093 25.027176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang