The Garage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Garage is 'n bekoorlike 4-ster-gegradeerde selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige dorpie Sedgefield. Ideaal vir 'n romantiese wegbreek, bied hierdie knus eenheid 'n rustige atmosfeer en gerieflike toegang tot die strand, strandmeer, restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n instapstort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die lugversorgde sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis, onbeperkte WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n privaat, troeteldiervriendelike tuin met buitesitplek en 'n vuurput. Gaste kan ook 'n houtvuur-warmbad en 'n buitebad onder die sterre geniet. Veilige parkering op die perseel word voorsien. Gratis (gebruik van) kookspeserye, tee- en koffiemaakgeriewe, bottel water en bottel wyn
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink The Garage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang