Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cilliers B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik, ontspanne, rustig. Dit was heerlik daar, mooi leefarea en geriewe, baie goed geleë. Dit was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle D
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2025

Nice. The place was clean and in a very quiet and safe area. The only downfall is that the beach has too many rocks and you are not even able to take a morning run or sunset walk. This is not shown in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Perfekte plek vir 'n gesin met ouma saam. The Garden Cottage het ons verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Tranquil an enjoyable. The house inside was clean and nice, but the outside needs a gardener, the parking is actually just for 1 car although the host allowed the other to park in her place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Plek om rus te kry vir jou siel. Die huis bevat alles wat jy benodig met DStv en WiFi vir die kinders is dit altyd 'n bonus. 'n Pragtig uitsig en 'n plek wat ons beslis weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Wonderful stay during December. Garden cottage has a beautiful sea view, rooms are quite large. House was clean and comfortable we even got a Christmas tree. Kitchen is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rualda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Great value. What a wonderful place to stay in. Not only good value for money, but beautiful layout, spacious, great views. And DStv and Wi-Fi for the kids!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Bitter baie oulike plek wat ek definitief vir 'n groot familie sal aanbeveel. Garden Cottage sal ek definitief vir 'n groot familie aanbeveel. Die cottage is goed toegerus met alles moontlik wat nodig is. Garden Cottage was baie mooi skoon. Uitstekende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Ons het 'n baie ontspanne tyd gehad, 'n huis weg van die huis af. The Garden Cottage is die ideale plek vir 'n stil, rustige vakansie en lang wandelinge in 'n pragtige omgewing. Op die dag van ons aankoms het ons 'n wonderlike vertoning van 'n walvis wat naby rond plas gesien. Die eenheid is ten volle toegerus en daar was absoluut niks wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Jos is amazing! Sy het selfs seker gemaak dat ons verversings in die eenheid gehad het om ons deur die eerste dag te kry. Ons hoop om gou weer terug te keer. Dankie vir die wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Ongelooflike uitsig oor die see, baie lekker verblyf en so netjies en gerieflik. Ons sal beslis terugkom. Die huis bevat alles wat mens nodig sal hê. Baie rustige area en het die mooiste uitsigte oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3B Chapman Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcV51uqCh02eSU18tPO4PqO98yGiYrdrYNgQCmCqtODhZ0hEPh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 3B Chapman Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0135946 25.3543683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang