Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hannetjie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike ontvangs, baie skoon, netjies en veilige omgewing. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het Kaap toe gereis vir 'n troue. Ons het so lekker gebly by die Garden Cottage en sal definitief weer in die toekoms daar bly. Annemarie se gasvryheid en vriendlikheid het ons so tuis laat voel. Die kamer is toegerus met alles wat jy sal benodig. Die ligging van die verblyf is naby aan alles en maklik om te vind, maar tog is dit so stil en salig, dit voel nie of jy in die stad bly nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Most enjoyable, superb host. One of the best guesthouses we have stayed at. Our stay was very enjoyable. Annamarie was the perfect host, going out of her way to make us feel welcome. I would rate everything 10/10, superb. The place was neat, clean and wonderfully decorated. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, verwelkomend, uitstekend. Gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Fasiliteite van topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannelie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Annemarie se aandag aan detail en kwaliteit is uitstekend! Ek het heerlik in weelde gebly. Annemarie is 'n uitstekende gasvrou. Sy het my laat tuis voel, maar ek het ook my privaatheid gehad. Sy is buigsaam en was ook bereid om my uit te help met my situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet Elizabeth A
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was 'n rustige verblyf, vriendelike gasvrou, veilige en stil omgewing. Heerlik gebly in die mooiste plek met 'n lieflike tuin. Die gasvrou was wonderlik en het die ekstra myl vir ons gestap. Veilige park oorkant die pad en 'n KwikSpar. Sal dit beslis aanbeveel. Ook naby Durbanville Medi-Clinic vir die plattelandse gaste. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Baie dankie vir jou lieflike terugvoering. Kom gerus weer.

Cheryl K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfect. Perfection. Helpful and flexible host, beautiful facilities, luxury kitchenware and spacious, peaceful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Thank you for such a lovely review. I really enjoyed accommodating your guest here at The Garden Cottage. A wonderful guest.

Roy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely perfect! Will be back again. Lovely upmarket accommodation with all the amenities in a beautiful tranquil garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, toegerus en netjies. Baie mooi plek wat toegerus is vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bluu Car Rental Pty Ltd O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very comfortable and neat - host is fantastic. Enjoyed it and a very good quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Hibiscus Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang